Philomène&
Willemien Willemien Willemien Willemien Willemien Willemien

Musiek

Ewewig Ewewig I Dream of a World At Peace With Itself Jou in bubblewrap toedraai n Liggeel Dagdroom


Son trek soutwater
Laai MP3 af

Son trek soutwater
  • Harp: Jude van der Wat
  • Post Production & Mixing: Peach van Pletzen
  • Illustrasie: Maaike Bakker


Ewewig
Laai MP3 af

Ewewig

Baie dankie aan almal wat betrokke was by Ewewig:

  • Tjello: Ronald Davey
  • Post Production & Mixing: Peach van Pletzen
  • Opname: Douw Steyn
  • Additional Programming: Jamie Wannenburg
  • Illustrasie: Nina Torr
  • Kamerawerk & Editing: Adam Heyns
  • Assistant Editor: Michael Stopforth
  • Gremering: Renée Heyns
Fotografie: Nadine Uys

Meer oor: Ronald Davey

Ronald N Davey finished his BSc Architecture degree in 2011 at the University of Pretoria. He is currently working at a private firm based in Pretoria called 3Point Architecture. He plans to complete is master’s degree within the next two years. He has been playing music since he was four years old. He plays the cello for which he passed his UNISA grade 8 exams cum laude, the trumpet (Royal Schools grade 8 cum laude), the piano (UNISA grade 5 cum laude), guitar and bass guitar.

He has performed in numerous orchestras across the country, including the UP Orchestra, SASOL National Youth Orchestra, Simphonia Yuventi and the MIAGI Youth Orchestra. He has also performed for many professional and amateur musical groups in the entertainment industry. He is currently a member of several such groups that performs locally and abroad from weddings, parties, commercial functions to private bookings. He is part of an upcoming South African group called The Anicca Band that debuts mid-2013.

He is also part of a local alternative progressive band called TYREFIRE (for which he is the lead vocalist) established in 2011 that has since acquired a substantial fan base and following. The band has performed at many local venues including Arcade Empire, Mocha Lounge, Pappa’s, Café Barcelona, The Black Dahlia, The Carousel and at several corporate events for which they have an entire reworked jazz set of their debut album titled Fishlore Fundamentalist.

You can follow them on the links below for upcoming events and extra content like song downloads, band biographies, photos and more.

TYREFIRE

Ander Groepe

I Dream of a World At Peace With Itself
Laai MP3 af

Illustrasie: Leonie van der Loo

I Dream Of A World At Peace With Itself

Engelse gedig deur Abel Pienaar, toonsetting en Franse vertaling deur Willemien

I dream of a world at peace with itself
A place where all the people are living free
Not one religion to fight for
Not one creed to die for
No countries and no borders to divide

I dream of a world at peace with itself
A place where there’s no hunger nor greed
No gay or straight
No colour no race
Only brothers and sisters living as one

I dream of a world at peace with itself
A sacred place where gentle spirits roam
A place beyond fear and hate
A place beyond right and wrong
A place where all dreamers can meet
A place where all dreams can meet

Tu t’imagines un monde en paix?
Là où les doux esprits se promènent
Il n’y a ni haine ni crainte
Personne n’a ni raison ni tort
Là où les rêveurs se rencontrent
Là où les rêves se rencontrent

It’s a place where all dreamers can meet
A place where all dreams can meet

You may think that it is crazy you may think that it’s naïve
But I do believe in a place where all dreamers can meet
A place where all dreams can meet




Fotografie: André Velts

Meer oor: Abel Pienaar

Abel Pienaar het twee grade in Teologie (Universiteit van Pretoria) en 'n doktorsgraad in Filosofie van Godsdiens. Hy het vir elf jaar gewerk as voltydse leraar in die Ned. Geref. Kerk in 'n makro gemeente in Pretoria. Tydens hierdie tyd word hy verkies tot die Sinode se direkteur: Sentrum vir Spiritualiteit, 'n posisie wat hy behou tot hy in 2006 bedank uit die NG Kerk.

Abel het gestudeer onder Thich Nhat Hanh (Zen Boeddhis, Frankryk) en ook blootstelling gehad en geleer by o.a. die huidige Dalai Lama, Fr. Thomas Keating, Biskop John Selby Spong, Kobus Krüger en Ken Wilber.

Abel is hoofleraar van Renaissance, 'n spirituele gemeenskap in Pretoria. Hierdie geestelike gemeenskap het gegroei en daar is middel 2008 ook in die Kaap begin met 'n Renaissance Gemeenskap.

Hy het ook al in verskeie tydskrifte verskyn en in radio en TV programme opgetree. Abel het al heelwat artikels geskrywe en het al aan heelwat boekpublikasies as mede-skrywer gewerk. Sy eerste boek is in 2010 gepubliseer met die titel: Saam op soek na God: Soeke na 'n eietydse spiritualiteit. Abel skryf vanaf 2012 'n weeklikse rubriek vir Rapport koerant. Hy is al die afgelope 15 jaar 'n praktiserende Tai Chi meester en meditasie leermeester. Abel is getroud met Zelda en het vier kinders.

Jou in bubblewrap toedraai
Laai MP3 af

Illustrasie: Sanet Stegmann

Jou in bubblewrap toedraai


Fotografie: Eric Uys

Meer oor: Lize Wiid

Lize Wiid is a cinematic folk singer songwriter based in Stellenbosch, South Africa.

Lize has been a part of the South African music industry since 2005 when she joined the Radio Kalahari Orkes with Ian Roberts. She has performed on various stages across the country as a vocalist, piano and accordion player for various bands.

Following her collaboration with female folk singer, Laurie Levine, a 7-year period in Johannesburg during which her stage presence developed, she returned to Cape Town in 2011 and started writing her own songs. This led to her recording her first solo album at Heritage Sound with Brendyn ‘Rusti’ Roussouw and Tristan Carmichael in 2012.

Lize’s debut solo album entitled ‘Something In That Moment’ comprises of 11 songs tell-tale of her reflective journey. The feature track, ‘Are You Out There’, is the story of a soul that searches for more than just the experiences that this life has to offer and creates a sense of longing for a better world.

‘Something In That Moment’ is a cinematic folk album featuring her on the piano supported by stringed instruments. Her angelic vocals create an innocent sound that carries the listener to a place where they can reconnect with the purity and love of the Creator.

She currently lives at the foothills of the Stellenbosch mountains where she continues to be inspired to convey her message to the world.

Vir Ewig In Ewewig
Laai MP3 af

Illustrasie: Nina Torr

Vir Ewig In Ewewig

n Liggeel dagdroom
Laai MP3 af

Illustrasie: Ewald Groenewald

n Liggeel dagdroom


Fotografie: Inge van Rensburg

Meer oor: Casper Steenkamp

Casper started playing saxophone at the age of 13 in the Pretoria Boys High Big Band and the Dixie Band.

After school he entered into the music industry. His performances include hundreds of events such as weddings; corporate functions; festivals; birthday parties; kitchen teas; rock shows and many more. He has shared the stage with various artists and bands at a plethora of venues, from the Westcliff Hotel in Johannesburg to the Oppikoppi festival in Northam. The experience gained has made him a flexible musician with a wealth of experience and expertise.

As a solo saxophonist Casper has a repertoire spanning from blues and jazz to more contemporary hits, providing the perfect ambiance for any occasion. He also performs live with other musicians upon request.

You can contact him via email at cjsteenkamp@c3beats.com or by phone on (+27)72 371 9365.



Agtergrond

‘n Reële & Virtuele loopbaan

Ek wil deeltyds in die regte wêreld werk, as dosent in Frans, en terselfdertyd in die virtuele wêreld "speel", as musikant.

In hierdie nuwe musiekprojek werk ek saam met verskillende musikante vir elke liedjie.

Wie ek is - 'n "Koek met 'n edge"

‘n Vriend het my een keer so beskryf.

Seker ‘n koek want ek is ‘n early bird, ‘n lysie mens en ek hou daarvan om aqua aerobics saam met die ouer generasie van Pretoria-Oos te doen.

Ek het seker ‘n edge want ek’s bietjie lomp, ek hou daarvan om nou en dan te veel rooiwyn te drink en ek luister graag wanneer Abel Pienaar sy gedagtes deel.

Verder let ek op detail en verfrissende metafore. Ek geniet mense wat vars dink, avontuurlustige smake waardeer en onwaarskynlike klerewinkels binnegaan. As ek honger is raak ek kwaai, maar as ek ‘n kunsfliek kyk, of ‘n ent gaan stap raak ek kalm.

Biografie

‘n Musikale biografie

  • 2008-2012:
    Deel van die akoestiese duo “aanklank" (Sien musiekvideos) (Koop CD)
  • 2006-2008:
    Sing en skryf twee komposisies vir Magrietjie Koshuis se serenade groep (Universiteit van Pretoria)
  • 2003-2005:
    Hoërskool Menlopark koor
  • 1998-2001:
    Jakaranda Kinderkoor

Ek het op hoërskool kitaar leer speel, en op Universiteit met klavier begin. Ek kry steeds klavierles by Liesl du Plessis. Sy het een keer gesê sy probeer die “wilde honde bymekaar maak“ wanneer ek komponeer.

Ek hou van

Musikale rolmodelle

Ouers se musieksmaak beïnvloed aanvanklik hulle kinders s'n. Ek was lucky, want musiek was een van die hoofprioriteite in HuisHeyns.

Ons gesin het elke Desember saam afgery Stilbaai toe Desember. Die musiek waarna ons geluister het was belangriker as die padkos of die oornagplek. My pa, wat die 007 van Human Rights is, het ook sy eie band, die Outlaws en my ma was al betrokke by vele verhoogproduksies.

Gevolglik het ek in die baarmoeder begin luister na Simon & Garfunkel, Boudewijn de Groot, Jannie du Toit, Christa Steyn, Herman van Veen, en na wiegeliedere soos “Slaap my kindjie“ wat my ma vir my gesing het.

As klein dogtertjie, het ek die soundtracks van Ariel, Beauty & The Best en Lion King geniet. Die KTV CD’s, David Kramer, Lucas Maree, Laurika Rauch, Alpha Blondy, Bob Dylan, Juluka, Pur, Leonard Cohen het ook my ore bereik.

Op laerskool was dit die Now CD’s, Madonna, Backstreet Boys, Johannes Kerkorrel, Celine Dion, Aqua, Roxette, Bon Jovi, Billy Joel, Cat Stevens, The Corrs, Alanis Morisette, Shania Twain, Joan Baez, Hanson.

Op hoërskool, Pink Floyd, Dido, Lukraaketaar, Karen Zoid, Fokofpolisiekar, Vertikaal, Koos Kombuis, Switchfoot, Avril Levigne, Coldplay, Live, Foto na dans.

Op Universiteit, Die Heuwels Fantasties, Laurinda Hofmeyr, Luna Paige, Aking, Imogen Heap, Tori Amos, Regina Spektor, Cake, Carla Bruni, Kings of Leon, Frou frou, Putumayo Collections, Tricot Machine, Ours, The Orange Stilletto’s, The Killers.

En nou as jongwerkende, Emily Loizeau, The Stars, Ben Howard, Akustika Koor, Florence and the Machine, Jacob Israel, Fulka, Flint & Tinder, VanMerwe, CH2, Guy Buttery, YOAV, Bat for lashes, Muse, Kid of Doom, The Cure, Jack Johnson, Kabous Verwoed, Tiken Jah, Amadou et Mariam, MGMT, The National, Mumford and Sons, Angus and Julia Stone, Edward Sharp, José Gonzales, Soundtrack van Amélie, Ludovico Einaudi.

Ander belangstellings: boeke, flieks, kos. Meer daaroor later…

Kontak

Eposadres

willemien.en@gmail.com

Jou Bydrae

Aangesien hierdie projek (Willemien&) plaasvind deur musiekopnames en vrystelling op die internet - sonder enige optredes, wil ek graag net gelykbreek. Jy mag my musiek verniet download maar opnames bly duur, so as jy die songs sover geniet, en jy wil meer hoor, stuur ‘n epos aan willemien.en@gmail.com en ek sal my bankbesonderhede vir jou stuur.